Free shipping on orders over $99
Susanna M Lingua Gunstelinge 3

Susanna M Lingua Gunstelinge 3

Afrikaans

by S. M. Lingua. and Susanna M. Lingua
Paperback
Publication Date: 01/01/2018

Share This Book:

  $37.43
Die groot legkaart, waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beeindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister, begin die stukkies van die legkaart uiteindelik pas . . . Skemeruur, waarin Lynne Steenberg albei haar ouers in 'n motorongeluk verloor, en boonop daarna uitvind dat sy 'n aangenome kind is. En so begin haar soektog na haar regte moeder . . . En ware liefde. En Winde van herinnering, waarin Thea Strassheim tydens haar gedwonge verblyf op die landgoed Hamilton Estate moet besluit: sal sy haar lewe op die altaar le in ruil vir kortstondige geluk saam met die man wat sy meer as haar eie lewe bemin?
ISBN:
9780624068068
9780624068068
Category:
Economics
Format:
Paperback
Publication Date:
01-01-2018
Publisher:
NB Publishers Limited
Country of origin:
South Africa

This title is in stock with our Australian supplier and should arrive at our Sydney warehouse within 2 - 3 weeks of you placing an order.

Once received into our warehouse we will despatch it to you with a Shipping Notification which includes online tracking.

Please check the estimated delivery times below for your region, for after your order is despatched from our warehouse:

ACT Metro  2 working days

NSW Metro  2 working days

NSW Rural  2 - 3 working days

NSW Remote  2 - 5 working days

NT Metro  3 - 6 working days

NT Remote  4 - 10 working days

QLD Metro  2 - 4 working days

QLD Rural  2 - 5 working days

QLD Remote  2 - 7 working days

SA Metro  2 - 5 working days

SA Rural  3 - 6 working days

SA Remote  3 - 7 working days

TAS Metro  3 - 6 working days

TAS Rural  3 - 6 working days

VIC Metro  2 - 3 working days

VIC Rural  2 - 4 working days

VIC Remote  2 - 5 working days

WA Metro  3 - 6 working days

WA Rural  4 - 8 working days

WA Remote  4 - 12 working days

Reviews

Be the first to review Susanna M Lingua Gunstelinge 3.