Nagvlerke

Nagvlerke

by Jaco Jacobs
Epub (Kobo), Epub (Adobe)
Publication Date: 03/04/2019

Share This eBook:

  $10.88

`n Donker, gefrommelde varkgesig met reusagtige ore loer vir my en Dewald. Die ding knipper sy swart kraalogies teen die skerp lig van die flits. Sy liplose bek trek oop in `n grynslag wat twee rye vlymskerp, blink tande ontbloot. Hy maak `n dreigende, skirl piepgeluid, en `n enorme, benerige vlerk kom te voorskyn. My hele lyf voel lam. Ek kan nie glo wat ek sien nie. Vlermuise word nie so groot nie ...

ISBN:
9780799361056
9780799361056
Category:
Uncategorized
Format:
Epub (Kobo), Epub (Adobe)
Publication Date:
03-04-2019
Language:
English
Publisher:
LAPA Uitgewers
Jaco Jacobs

Jaco Jacobs is the most popular and prolific children's book author in Afrikaans. He has published more than 140 books and over a million copies have been sold.

Jaco is also a well-known columnist, blogger, freelance journalist and translator. He lives in Bloemfontein, South Africa.

This item is delivered digitally

Reviews

Be the first to review Nagvlerke.