Ryno Rademan se bababoetie is 'n superheld met spesiale kragte. Hy red mense uit brandende geboue en roei misdaad uit. Maar op 'n dag kom van aangesig tot aangesig met 'n baba-skurk! Kan Ryno sy boetie uit die kloue van die boosaardige baba red?

This item is delivered digitally
Share This eBook: